top of page

GallerY

Have a look at our gallery and see what you could expect to see at South Africa's only travelling Circus. Entertainment for the whole family.

VIDEO GALLERY

Videos
MCLAREN SIRKUS, SEG 1 –PRONTUIT | 22 OKT 2018 | kykNET
07:12

MCLAREN SIRKUS, SEG 1 –PRONTUIT | 22 OKT 2018 | kykNET

PRONTUIT – MCLAREN SIRKUS– SEG 1 – 22 OKT 2018 Sirkusse soos ons dit vandag ken, is vanjaar 250 jaar oud. Wêreldwyd is daar minder sirkusse wat toer en die enigste sirkus in Suid-Afrika wat steeds die land deurkruis, is die McLaren Sirkus wat in 2005 die lig gesien het. Terwyl kinders en ouers se oë glinster as hulle hul verwonder aan die harlekyne en sweefstokartieste, is diereregte-aktiviste minder opgewonde oor sirkusse met diere. Die Prontuit-span het by David McLaren, eienaar van die McLaren-sirkus, gaan uitvind oor hul diere en ook agter die skerms gaan loer na die sirkusleefstyl. This year, the circus as we know it today, turns 250 years old. Globally there are a decreasing number of travelling circuses and in South Africa, the only circus touring the country is the McLaren circus, which was established in 2005. While children and parents are intrigued by clowns and trapeze artists, animal rights activists are less excited about circuses that use animals. The Prontuit team paid a visit to David McLaren, owner of the McLaren circus, to find out about their animals and to take a peak behind the scenes at the circus lifestyle. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

PICTURE GALLERY

Pictures
bottom of page